• 13-15 High Street, Oudtshoorn, 6625Tel: (044) 2035400

Blog

Slider3

Thursday, 13 March 2014 21:59

Contact Us Service - Thank you

Thursday, 13 March 2014 09:35

Thank you for contacting us. We will get back to you as soon as possible.

Contact Us - Thank You

Thursday, 13 March 2014 09:34

Thank you for contacting us. We will get back to you as soon as we can. 

Request a Quote - Thank You

Thursday, 13 March 2014 09:32

Thank you for contacting us. We will get in touch with you as soon as we can. 

Testimonials

Wednesday, 05 March 2014 09:17

Weerens baie dankie! Daar is n rede hoekom almal ek ek ken net goed praat van Klein Karoo Toyota.

Beste Groete Johan

 

Mense is so gou om te kritiseer, maar vergeet soms om dankie te se vir uitstekende diens ontvang. Getrou aan Toyota se naam kan ons maar net dankie se vir die wonderlike diens wat ons van die hele Klein Karoo Groep, Oudtshoorn ontvang het tydens herstelwerk aan ons voertuig. Dankie ook vir die vertroue wat julle on ons gestel het om sonder huiwering n alternatiewe voertuig aan ons beskikbaar te stel vir ons gebruik, sonder enige vergoeding. Met sulke diens kan n mens nie ander as om maar elke keer weer n Toyota produk te koop nie. ek het opgegroei met toyota produkte en ek kan nog goed die ou toyota stallion bakkie onthou wat ons lank as plaasbakkie gebruik het. n regte ou "kanniedood". ek kan maar net betaam dat daar min voertuie beter as n toyota is.

Groete en nogmaals dankie. Koos en Annalize

 

Sedert 1983 (aankope van 1ste Toyota) het ek n ononderbroke klient-verhouding met Klein Karoo Toyota Oudtshoorn. Voertuie aangekoop deur die bykans 30 jaar het begin met die cressida 2l, corolla 1.8, avensis 2l, rav 4 en nou n nuwe rav 2l GX. Graag wil ek hierdeur vir u HARTLIK bedank vir goeie diens, eerlikheid van u personeel en betroubaarheid van my Toyota produkte. Terugblik kan ek net se welgedaan. Dit was en is vir my steeds n besondere voorreg om met u te handel. Om net te dink 10,950 dae sonder dat ek een enkele dag gaan staan het, is voorwaar n buitengewone prestasie vir Toyota produkte. Deur die jare het ek ook n tazz aangekoop wat net so goeie diens gegee het. N pluimpie aan u Vader, vorige direkteure en alle personeel by u diensafdeling, onderdele en bemarkings personeel vir n goed gevestigde besigheid in n dorpie soos oudtshoorn. Dit vertel iets van u gesonde besigheidspraktyk. Okk aan die werktuigkundiges, die ouens wat my motor was en hulle wat my heen en weer vervoer het, n spesiale woord van dankie. Ek wil nie nae uitsonder nie, maar dankie aan almal se. Vraag is waarheen hiervandaan? ek gaan nou eers die Rav geniet en die toekoms sal leer. Ek voel soos familie wanneer dit by toyota kom. Sterkte en nogmaal baie dankie.

Groetnis Jurie Thysse

 

Graag wil ek hiermee my opregte dank oordra vir jul knap naverkoopdiens. Die lugversorger probleme van my polo is profesioneel aangepak en uitstekend herstel. Mnre Johhny Pansegrouw en Piet van Zyl was deurgaans betrokke en het uit hul pad gegaan om my behulpsaam te wees.

Voorsped en seenwense vir 2014. Koos Bezuidenhout

Testimonial Koos2

Wednesday, 05 March 2014 09:09

Graag wil ek hiermee my opregte dank oordra vir jul knap naverkoopdiens. Die lugversorger probleme van my polo is profesioneel aangepak en uitstekend herstel. Voorsped en seenwense vir 2014. Koos Bezuidenhout

Testimonial Jurie

Wednesday, 05 March 2014 09:09

Sedert 1983 (aankope van 1ste Toyota) het ek n ononderbroke klient-verhouding met Klein Karoo Toyota Oudtshoorn. Graag wil ek hierdeur vir u HARTLIK bedank vir goeie diens, eerlikheid van u personeel en betroubaarheid van my Toyota produkte. Groetnis Jurie Thysse

Elwina Mentoor

Tuesday, 25 February 2014 09:51

Diensadviseer

Selfoon : 0728971179

Telefoon : 044 2035404

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Louis de Wet

Saturday, 08 February 2014 10:18

Onderdele Bestuurder

Selfoon : O845802608

Telefoon : O44 2035424

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Elize du Plessis

Saturday, 08 February 2014 10:16

Diensadviseer

Selfoon : O729903683

Telefoon : O44 2035419

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Page 1 of 3

Categories